AF301: 7-Stap Dissipelskap Proses
3. Rus My Toe (Vuku-leier)
Wat kom in jou gedagtes op wanneer jy die woord "dissipel" hoor?
Jy dink dalk aan Bybelse figure soos Petrus, Johannes, Matteus — en selfs Judas. Of dalk bring die woord gedagtes van ‘n aanbidder, volgeling, getuie of dienaar. As ons ’n dissipel se karakter sou beskryf, kon ons begin om die vrugte van die Gees op te noem — en nog meer.
Maar wat beteken dit regtig om 'n dissipel van Jesus te wees?
Wat moet ons doen? Watter versekering het ons dat ons Sy dissipels is? En dalk belangriker — wat gebeur nadat jy 'n dissipel geword het?